Kinders Testo

Testo Kinders

Waar julle ookal gaan ek is altyd daarEk hou julle hande in myne vas
My arms n skans teen enige gevaar
My liefde n getroue winterjas
Koor
En wanneer ek laatnag
Langs julle wakker sit
Weet ek sonder twyfel
Daar is nie n liefde
Soos n ma vir haar kind
Met julle by my kan ek reuse verslaan
Riviere aandurf en berge uitklim
Ou siele wat my so goed verstaan
Daar is nie n liefde
Soos n ma vir haar kind
Koor
Herhaal 2
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy