Op My Ou Ramkietjie Testo

Testo Op My Ou Ramkietjie

Op my ou ramkietjiemet nog net een snaar
speel ek in die maanlig
deurmekaar
As die maan my aanhoor
en die sterretjies knik
dan speel ek kordaat voort
in my skik
Op my ou ramkietjie
met nog net een snaar
speel ek in die maanskyn
deurmekaar
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy