Testo Monoloog In Stereo Fokofpolisiekar
âN baie algemene mens
met baie algemene woorde
in ân algemene huis
kweek algemene drome
ân dosis pynverdowers
op die ou einde van die dag
is dit seker maar
al wat jou gelukkig maak
en oor en oor
ân monoloog in stereo
op ân mooi dag
soos vandag
ek wonder soms
soms wonder ek
die son skyn gelukkig
gelukkig skyn die son
ân baie standaard geesteskluis
waarin ek myself toesluit
die herlewing was toe net korttermyn
ek het by die agterdeur uitgegly
as jy voel jy moet dan moet jy
as daar soveel van ons is
hoekom sal enige iemand jou mis