Testo Afrikaners Is Plesierig Karen Zoid
Iâd like to introduce myself - Johanna Ertjekollo
And this is the alternative - You was so saf ân molo
Haai jy, loop verby - Is mos decadent
Peace brother, give me five of suig jou peperment
Jyâs cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche
Ja this is alternative but weâre not primitive
Some het nog hare op hul lyf but we just like to live
In peace
Ekskuus, mevrou, wat gaan nou aan?
Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
Oeps! Jou naam, jou naam. I understand madame
Ek ken mevrou, jyâs een van daaiâs
Jy is so bietjie skaam
Chorus:
Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle soâ¦
Babe is jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders kry
Luister hier jou yuppie scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my nog ân vatlap government plan
En die bedelaar staan met sy uitsteek hand
En vra my vir net nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res lê op Clifton se strand
En die music is vinnig
Ek raak opgepsyche
If you donât like it, why donât you take a hike
Almal is anders. Se maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vra
Chorus:
Afrikaners is plesierig â¦.
Babe is jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders kry
Iâd like to now excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel
Op radio sonder grense
Ja jy fix my krieket en miskien my rugby
Bobby Skinstad hoeâs daai been?
Ek kyk nie Currie Cup nie
Jyâs cool, jy voel ân veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative, al is jou baas verwant
Kant sou ook geen kant kon kies
So swot maar wyl jy kan
Die bank, die bank, die bank
vra te veel rente
Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie pms nie, ekâs net ân natural bitch
Chorus:
Afrikaners is plesierigâ¦.