Testo Splinterruit Karla Du Plessis
my oe is 'n splinterruitwat bly weerkaats, al kyk ek uit
en ewebeelde dwaal verby
maar dra onwetend iets van my
maar ek kan sing as ander vlug
voor werwelwind en bliksemlig
want deur die krake in die nag
sien ek 'n helder, nuwe dag
die oe is 'n splinterruit
dus moet jy leer om skerp te kyk
wie meen jy's blind doen onbewus
dit wat presies wys wat hy is
maar ek ikan sien as siener tas
na iets wat is en altyd was
want hoor die reen en wind praat saam
en in die kranse dreun 'n naam
my oe is 'n splinterrruit
wat bly weerkaats, al kyk ek uit
en skewe beelde hink verby
en word onwetend deel van my
maar ek sal klim en hoer beur
slefs doringtakke gryp en skeur
want op die berg se nuwe rug
is more ver, maar steeds in sig