Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lêSo lank soos Ouma nog klein kindertjies wil hê, sal jy my by jou laat lê
Sal jy my by jou laat le, sal jy my by jou laat le
Ek sien jou Sondag op die stoep, ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom to terug, true love druk deur soos n
poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep
O Lalie, O,o,o, hoekom is jy nognie kaal nie?
O, o,o,o, hoekom is jy nognie terug in die Transvaal nie?
O,o,o,o, moenie vir my sê jy's alweer oppie paal nie
O,o,o,o, wat dink jy van Solodor Dali? O Lalie.
Lange nagte's jy al vort, lange dae wat weeke word
Ons pap begint al koud word in die bord, Lalie life is gans te short
Life is gans te short
Jou Boyfriend dra jou rose aan, maar roosblare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, so seker soos die lepel in die papbord staan
So seker soos die lepel in die papbord staan, so seker soos die lepel in die papbord staan
Is jy, is jy, is jy lekker lus, meisie, meisie, meisie van die weskus
Is jy, is jy, is jy lekker lus, meisie, meisie, meisie, meisie van die weskus
Wat is daar vir breakfast? Meisie van die weskus, wat het jy vir Krismis
Meisie van die weskus, ek vry jou nog disnis, meisie van die weskus, mind your own business
Meisie van die weskus, meisie van die weskus
Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê
So lank soos Ouma nog kleinkindertjies wil hê, sal jy my by jou laat lê,
Ooo, sal jy my by jou laat lê, sal jy my by jou laat lêooo, lekker!