Dink Harder Testo

Testo Dink Harder

ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke
die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat lê tussen hierdie slape
seine flits oor en weer sonder stop bedlampe knik instemmend en gooi nog 'n dop my hande pla my oë wat ruk sonder ophou die geyser is stukkend en die kraanwater lou
die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat lê tussen hierdie slape
leë yskaste staar ons in die gesig die tonge is los en die kinders afwesig die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat lê tussen hierdie slape
die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat lê tussen hierdie slape
Artisti per lettera
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Privacy Policy
Privacy & Cookie Policy